곡 정보

Hy Is Hoop
Dirk van der Westhuizen
Sexy Vi My
앱에서 듣기
Daar's 'n storm, daar's 'n rowwe see
Daar's 'n op draand en 'n hart gebreek
Daar's donker dae en daar is soveel vrae
Maar onthou wie jou altyd, op Sy skouers dra
Waar Hy is, is daar hoop
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop
Waar Hy is
Is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so sê die reënboog, Hy is hoop
Ek't gedink Hy't my verlaat maar toe ek omkyk, sien ek Hy is daar
Deur my donker dae het Hy vir my gedra
Ek sien nie my spore nie, maar Syne is daar
Waar Hy is, is daar hoop
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop
Waar Hy is
Is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so sê die reënboog
Waar Hy is, is daar hoop
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop
Waar Hy is
Is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so sê die reënboog, Hy is hoop
En geloof is nie so maklik nie
Mens voel soms jy's alleen in die wat om jou is verstaan nie die seer
Maar Hy tel jou op en dra jou
Hy's die een wat jou die pad kan wys, by Hom weet jy, jy staan nooit alleen
Waar Hy is, is daar hoop
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop
Hy is lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so sê die reënboog
Waar Hy is, is daar hoop
As jy terug kyk in die sand sien jy waar Sy spore loop
Waar Hy is
Is daar lig, Sy belofte uitkyk uit vir jou so sê die reënboog, Hy is hoop
멜론 님께서 등록해 주신 가사입니다.